Vriende ``Onnerie`` DAK

Wat kan ons vir jou doen?

Opleidingskollege Hewat Alumni

In 2017 het ‘n paar oudstudente wat ‘n blad op Facebook gehad het, besluit om bymekaar te kom. Die byeenkoms het in Desember by Spineweg Sekondêr in Mitchells Plain plaasgevind onder die gesamentlike voorsitterskap van Nicky Hofman en Ryihaad Najaar. Die ironie was dat dit uitsluitlik mans was wat dit bygewoon het. Daar was toe formeel besluit dat ons ‘n Alumini sal vorm. Die motivering hiervoor is dat ons gevoel het dat hoewel die kollege in 1996 gesluit het en dat die meeste van ons uit die onderwys getree het, ons nog ‘n belangrike rol in die gemeenskap kan speel.
Lees Meer