Opleidingskollege Hewat Alumni

Die Opleidingskollege Hewat het ‘n ryke  geskiedenis wat strek vanaf sy ontstaan in 1941 in Roelandstraat, Kaapstad tot dit as onderwyskollege ingelyf is deur die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KAPUT)  in 1996. Dit was ‘n kollege wat veral onderwysstudente uit die destydse Westelike Provinsie, die huidige Noordkaap en Namibie gelok het. Die doel met…

Lees Meer