Artikels

Afrikaans: Waarheid en versoening onder een DAK

Berig verskaf deur Izak De Vries, Voertaal Afrikaans: Waarheid en versoening onder een DAK Indien ons verstaan dat Afrikaans reeds vir honderde jare in Suid-Afrika gebruik is om kommunikasie te bewerkstellig, sou Afrikaans weer ’n regmatige plek kon inneem as die taal van versoening, sê Du Plessis. Afrikaans is baie ouer en gevarieerd as wat…

Lees Meer
Artikels

Kom ons vat hande oor taal

Berig verskaf deur Danny Titus, Netwerk24 In die gesprek oor Afrikaans moet groter klem gelê word op bruin en swart sprekers van die taal, skryf Danny Titus. Die professor bel terug, omtrent twee minute nadat ek vir hom die e-pos gestuur het. Die man is baie besig, word my vertel. Hy antwoord nie sommer nie.…

Lees Meer
Artikels

‘n Tuiste vir almal in Afrikaans?

Berig verskaf deur Jan-Jan Joubert, Netwerk 24 ‘n Tuiste vir almal wat Afrikaans is Wat is die pad vorentoe vir waarheid en versoening in Afrikaans, vra Jan-Jan Joubert na aanleiding van die Dak-konferensie in Kaapstad. Die Ou Mutual-hoofkantoor in die Kaapse voorstad Pinelands huisves genoeg konferensies dat diegene wat die koffie daar bedien, behoorlik afgestomp…

Lees Meer