“Ds prof MA Plaatjies-Van Huffel was ‘n merkwaardige vrou” …huldeblyk deur Dr Llewellyn LM MacMaster

“Ds prof MA Plaatjies-Van Huffel was ‘n merkwaardige vrou” …huldeblyk deur Dr Llewellyn LM MacMaster “Sy was ‘n uitstekende, hardwerkende en gerespekteerde akademikus wat onderskeidelik twee doktorsgrade aan die Universiteit van Suid-Afrika (UNISA) en die Universiteit van Pretoria (UP) verwerf het.” Mary-Anne Plaatjies Mary-Anne Plaatjies “Sy was ‘n uitstekende, hardwerkende en gerespekteerde akademikus wat onderskeidelik…

‘Ons is almal besig met ‘n GROOT leerproses’- juffrou Margie Williams

Dak Netwerk gesels met Juffrou Margie Williams oor hoe ouers hierdie groot taak van tuisonderrig suksesvol kan oorsien. Margie Williams was vir 24 jaar ‘n onderwyseres by HS Bernadino Heights, Kraaifontein. Juffrou Margie Williams – DAK Netwerk “Ons is almal besig met ‘n GROOT leerproses…geduld is die goue wagwoord!” – sê juffrou Margie Williams Juffrou Margie…