Artikels

Kom ons vat hande oor taal

Berig verskaf deur Danny Titus, Netwerk24 In die gesprek oor Afrikaans moet groter klem gelê word op bruin en swart sprekers van die taal, skryf Danny Titus. Die professor bel terug, omtrent twee minute nadat ek vir hom die e-pos gestuur het. Die man is baie besig, word my vertel. Hy antwoord nie sommer nie.…

Lees Meer
Artikels

‘n Tuiste vir almal in Afrikaans?

Berig verskaf deur Jan-Jan Joubert, Netwerk 24 ‘n Tuiste vir almal wat Afrikaans is Wat is die pad vorentoe vir waarheid en versoening in Afrikaans, vra Jan-Jan Joubert na aanleiding van die Dak-konferensie in Kaapstad. Die Ou Mutual-hoofkantoor in die Kaapse voorstad Pinelands huisves genoeg konferensies dat diegene wat die koffie daar bedien, behoorlik afgestomp…

Lees Meer

Opleidingskollege Hewat Alumni

Die Opleidingskollege Hewat het ‘n ryke  geskiedenis wat strek vanaf sy ontstaan in 1941 in Roelandstraat, Kaapstad tot dit as onderwyskollege ingelyf is deur die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KAPUT)  in 1996. Dit was ‘n kollege wat veral onderwysstudente uit die destydse Westelike Provinsie, die huidige Noordkaap en Namibie gelok het. Die doel met…

Lees Meer
Reading

Is there a place for Coloured Culture in the New South Africa?

– Jazz and other Music: Jonathan Butler, Bianca Le Grange, Singer Neville Nash, Freddy Arendse and Zamar, Richard Jon Smith, Lionel Petersen, Miracles and Flood -Medical Doctors include: Dr V L Makenna (my neighbour), Dr Khan, Dr Tim Quan and Dr Green-Thompson, Dr Raymond Campbell and the Fisher brothers: Vincent, Trevor and Dugmore (Puncho). Actors/Actresses:…

Lees Meer
Reading

Die Afrikaans
van die Kaapse Moslems

Achmat Davids, Die Afrikaans van die Kaapse Moslems (verwerk deur Hein Willemse), Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA), Hansa Reproprint, 2018. As ’n maatskaplike werker het Davids ’n lewendige belangstelling in die kultuur van sy gemeenskap gehad, en veral die belangrike bydrae wat hulle gemaak het tot die ontstaan van Afrikaans. Sewe jaar voor sy…

Lees Meer