GebeureKonferensies

Eerste Preek Uit Die Pesalms!

Ds.Henry Matthys saam met van sy gemeentelede Die Pesalms Omslag Boekbekendstelling op 23 November 2019 Dr.Willa Boezak Ds. Henry Matthys het op Sondagoggend 17 November 2019 die eerste leraar in die geskiedenis geword wat uit die DAK-publikasie, Die Pesalms vi ôse mense, gepreek het. Dit het gebeur in die Belhar-Oos gemeente van die Verenigende Gereformeerde…

Lees Meer
GebeureKonferensies

Naelstringlesing: DAK Netwerk

DAK Netwerk is ’n jong nie-winsgewende maatskappy wat die belange van die Afrikaansspekende meerderheid bevorder o.l.v. ons voorsitter, dr. Danny Titus. Tot dusver was ons grootste sukses-storie ’n konfer-ensie vroeër vanjaar: Waarheid en Versoening oor Afrikaans. Ons 3 fokuspunte is identiteit/kultuur, maatskaplike kwessies (soos onderwys) en ekonomiese bemagtiging. Die Naelstringlesings dek 12 onderwerpe uit Willa…

Lees Meer
Artikels

Afrikaans: Waarheid en versoening onder een DAK

Berig verskaf deur Izak De Vries, Voertaal Afrikaans: Waarheid en versoening onder een DAK Indien ons verstaan dat Afrikaans reeds vir honderde jare in Suid-Afrika gebruik is om kommunikasie te bewerkstellig, sou Afrikaans weer ’n regmatige plek kon inneem as die taal van versoening, sê Du Plessis. Afrikaans is baie ouer en gevarieerd as wat…

Lees Meer