Skip to content
DAK Netwerk
Identiteit, Sosio-ekonomies, Ekonomiese bemagtiging
DAK NetwerkDAK Netwerk
FacebookTwitterInstagram
daknetwerk@gmail.com
Word 'n Vriend Van DAK
  • Tuis
  • Meer Oor Ons
    • Ons Drie Pilare
  • Waardes
  • Nuus
  • Projects
    • Artikels
  • Gebeure
    • Reading
    • Konferensies
  • Loopbane
  • Vriende ‘Onnerie’ Dak
  • Kontak
  • Tuis
  • Meer Oor Ons
    • Ons Drie Pilare
  • Waardes
  • Nuus
  • Projects
    • Artikels
  • Gebeure
    • Reading
    • Konferensies
  • Loopbane
  • Vriende ‘Onnerie’ Dak
  • Kontak
GebeureKonferensies

Teachers’ Summit: Kuils River Primary School

Gebeure, Konferensies

Welcome to the DAK Network Teachers’ summit. 26 September 2019: Kuils River Primary School, Sarepta, Kuils River.    “Violence in Schools: the Psychological Effect on Teachers”.    It is expected that the summit will be attended by approximately 500 teachers and other interested persons. We live in a violent society and read and hear about,…

Lees Meer
Like ons op Facebook

DAK Netwerk

Volg ons op Twitter

Tweets by dak_netwerk

Volg ons op Instagram

dak.netwerk

DAK Netwerk is opgerig met die doel om ʼn strukturele onderbou te verskaf aan die ontwikkeling van Afrikaanse gemeenskappe wat voorheen benadeel is.

Instagram post 2187220096626540279_11344637299 #Dag4 van 16 dae vir aktivisme teen geweld aan vroue & kinders.
.
Mag ons elke jaar vir 365 dae ons vroue en kinders oppas, koester en waardeer!
.
#16daysofactivism #16days #enoughisenough #genoegisgenoeg #geengeweld #vroue #16dae #enoughviolence #genderbasedviolence #genderbasedviolenceawareness #peoplewithdissabilities #vulnerability #womenandchildren
Instagram post 2186341959894071529_11344637299 #dag3 van 16 dae aktivisme teen geweld aan vroue en kinders.
.
Euodia Sampson van Arendsvlei stuur haar boodskap aan vroue en ma's wat seuns groot maak.
Instagram post 2185612565974200715_11344637299 # Dag2 van 16 dae vir aktivisme vir geen geweld aan vroue & kinders! 'Laat ons nie net vir 16 dae in eenheid staan nie, maar vir 365 dae teen geweld aan vroue ,kinders, persone met gestremdhede en die LGBTQ-gemeenskap. Laat ons dit 'n 365 dae-veldtog maak', Dr.Marlene Le Roux
#hoop #humanity #365dae #stopviolence #icare
Instagram post 2185058976574975677_11344637299 Vandag is #dag1 van 16 dae van aktivisme vir geen geweld teen vroue en kinders. 
Hierdie veldtog strek vanaf 25 November (internasionale dag van geen geweld teen vroue) tot 10 Desember (internasionale menseregtedag).
.
Die amptelike nasionale opening van die 2019 veldtog vind op 25 November in Limpopo plaas met die tema: Genoeg is Genoeg!
.
Stephanie Baartman , aktrise van 'Getroud met rugby' deel haar spesiale boodskap ter afskop van Dak Netwerk se ondersteuning aan nie net 16 dae,maar 365 dae teen geweld aan vroue & kinders! Baie dankie Stephanie Baartman Petersen vir jou boodskap aan vroue dat hulle nie alleen is nie!🙏 Deel met ons jou boodskap van hoop,dapperheid en ondersteuning aan vroue & kinders!
Instagram post 2181205646639452017_11344637299 Autshumao
Hy was die leier van ‘n groepie Skiereilandse Khoi-vissers en is op 20-jarige ouderdom deur die Engelse na Bantam vir ‘n jaar lank geneem om sy Engels op te knap..
Hulle noem hom ‘Harry’.
.
Daarna tree hy gereeld vir verbygaande Britse maar ook Hollandse skepe aan die Kaap op as tolk.
Instagram post 2176095068015188203_11344637299 Dr. Willa Boezak neem die Dak Netwerk - Naelstringlesings na Gauteng!
.
Die naelstringlesings het 6 jaar gelede begin en is vir die afgelope 2 jaar 'n trotse Dak Netwerkprojek. 🌱
Die naam verwys na die eeu-oue gebruik van die Khoi-San om na geboorte van kinders hul naelstring in die jaart te begrawe sodat hulle altyd sal weet vanwaar hulle kom en ook ideaal weer daar naby begrawe word.
🌱
Kom beleef Dr. Willa se lesings :
16 November '19 te Eersterust, Pretoria
Sowel as sy boek bekendstelling:
23 November' 19 te Parow, Kaapstad
Instagram post 2175044107863654755_11344637299 Krotoa...Wie was sy?
. 
Sy was omtrent 10 jaar oud toe die Hollanders land en is daarna deur die kommandeur en sy vrou, Maria de la Quellerie, in diens geneem as kinderoppasser.
.
Heel gou kon sy perfek Hollands praat asook ‘n bietjie Portugees en Engels, word ‘Eva’ genoem, en vorder tot een van 4 tolke.
. 
#krotoa #onskomvandaan  #vroue #respek
#krotoa #onskomvandaan #kultuur #vroue #respek #indiginous #nativepeople #heritage #ourroots #khoisan
Instagram post 2171323854092650987_11344637299 Die Dak Netwerk Gala 2019!
.
Mag ons mekaar se suksesse vier en ons stories deel wat mense bymekaar bring.
Instagram post 2171266362222561590_11344637299 Ontmoet vir aunty Suzie...
🌟
Aunty Suzie is mede-eienaar met haar man Willy en seun William-John van Suzie's Coffee Shop in Kuilsrivier. Met baie min agtergrond in die gasvryheid-industrie is aunty Suzie besig om groot naam te maak, 'n bymekaarkom plek vir geselligheid en 'n toevlug weg van die daaglikse gejaag met haar karaktervolle koffiewinkel te skep.
🌟
Aunty Suzie loop weg met die 2019 eretoekenning vir die bevordering van ekonomiese bemagtiging deur entrepreneurskap!
🌟
@suzies_craft_coffee_shop
Instagram post 2170308030825289649_11344637299 2019 -Eretoekennings het gegaan aan ...
.
🏆 Glenda Mnqwazi - Lewensbydrae tot die bevordering van taalvaardigheid in haar gemeenskap
.
🏆 Johan Landsman - Lewensbydrae tot die bevordering van sport
.
🏆 William Sezoe - Bydrae tot die bevordering van Afrikaans onder die jeug
.
🏆 Suzie Mathys - Lewensbydrae tot die bevordering van entrepreneurskap
.
🏆  Ameen Levy - Lewensbydrae tot die bevordering van kreatiewe musiekontwikkeling
.
🏆Willie Bester - Lewensbydrae tot die bevordering van kreatiewe kunste
.
🏆 Haidee Muller - Lewensbydrae tot die bevordering van Afrikaanse media
.
🏆 David Piedt - Lewensbydrae tot die bevordering van onderwys en opvoedkunde
Instagram post 2011679411973053264_11344637299 En so sluit ons die laaste dag van ons Waarheid en Versoening oor Afrikaans-konferensie af. "Ons is baie trots om Afrikaans in ons gemeenskappe te bevorder," sê Danny Titus.  #DAKNetwerk #Identiteit #SosioEkonomies #EkonomieseBemagtiging
#ArabieseAfrikaans #NamakwalandAfrikaans #StandaardAfrikaans #KaapseAfrikaans
Instagram post 2011678406489257936_11344637299 Danny Titus, uitvoerende direkteur van DAK Netwerk, sluit die dag af en bedank  almal vir hul bydrae tot die sukses van die #DAKNetwerk #Identiteit #SosioEkonomies #EkonomieseBemagtiging
#ArabieseAfrikaans #NamakwalandAfrikaans #StandaardAfrikaans #KaapseAfrikaans
Instagram post 2011671455596482077_11344637299 @bothasaartjie, dramaturg en feesdirekteur van die jaarlikse Woordfees op Stellenbosch, was een van die gassprekers by  die DAK Netwerk-konferensie.
#DAKNetwerk #Identiteit #SosioEkonomies #EkonomieseBemagtiging
#ArabieseAfrikaans #NamakwalandAfrikaans #StandaardAfrikaans #KaapseAfrikaans
Instagram post 2011660470538125496_11344637299 @emile.yx YX gesels oor die manier hoe Afrikaans in verskillende groepe gepraat word. "Ons het die power om self change te bring," sê hy.
#DAKNetwerk #Identiteit #SosioEkonomies #EkonomieseBemagtiging
#ArabieseAfrikaans #NamakwalandAfrikaans #StandaardAfrikaans #KaapseAfrikaans
Instagram post 2011634549445782320_11344637299 Ons verwelkom Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit-beweging, op die verhoog. Vandag praat prof. Buys oor die pad na versoening. "Ons kan nie iets aan die verlede verander nie, maar ons kan iets aan die toekoms doen," sê prof. Buys.
#DAKNetwerk #Identiteit #SosioEkonomies #EkonomieseBemagtiging
#ArabieseAfrikaans #NamakwalandAfrikaans #StandaardAfrikaans #KaapseAfrikaans
Instagram post 2011609918278013270_11344637299 Prof. @William Gumede, medeprofessor van die bestuurskool aan die Universiteit van die Witwatersrand, praat meer oor die onderwerp Afrikaans as 'n swart taal by vandag se DAK Netwerk-konferensie.
#DAKNetwerk #Identiteit #SosioEkonomies #EkonomieseBemagtiging
#ArabieseAfrikaans #NamakwalandAfrikaans #StandaardAfrikaans #KaapseAfrikaans
Instagram post 2011605214668183184_11344637299 John Jansen, selferkenede Khoi-San-hoofleier, lug sy mening oor waarheid en versoening in Afrikaans.
#DAKNetwerk #Identiteit #SosioEkonomies #EkonomieseBemagtiging
#ArabieseAfrikaans #NamakwalandAfrikaans #StandaardAfrikaans #KaapseAfrikaans
Instagram post 2011602561024242371_11344637299 "As jy van een plek geskuif is na 'n ander, is jy ontwrig," dr. Braam Hanekom.
#DAKNetwerk #Identiteit #SosioEkonomies #EkonomieseBemagtiging
#ArabieseAfrikaans #NamakwalandAfrikaans #StandaardAfrikaans #KaapseAfrikaans
Instagram post 2011592933578332709_11344637299 Daar word  interessante kwessies deur die gaste bespreek tydens vandag se DAK Netwerk-konferensie in Pinelands.
#DAKNetwerk #Identiteit #SosioEkonomies #EkonomieseBemagtiging
#ArabieseAfrikaans #NamakwalandAfrikaans #StandaardAfrikaans #KaapseAfrikaans
Instagram post 2011588416740658541_11344637299 Prof. Julian Sonn, dosent in transformasionele leierskap by die besigheidskool van die Universiteit van Stellenbosch, beantwoord vrae van gaste in die gehoor.
#DAKNetwerk #Identiteit #SosioEkonomies #EkonomieseBemagtiging
#ArabieseAfrikaans #NamakwalandAfrikaans #StandaardAfrikaans #KaapseAfrikaans
Load More... Follow on Instagram
DAK Netwerk
© 2019 Dak Netwerk. Alle regte voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.
Go to Top
Malixole Gwatyu

Malixole Gwatyu beskryf homself as ‘n plaasmens wat tydelik in ‘n stad bly. Hy het nie net op ‘n plaas grootgeword, skoolgegaan en gewerk nie, maar het later na plase teruggekeer as joernalis, en TV-aanbieder om die stories van Suid-Afrikaanse boere en plaaswerkers te vertel.

Hy is ‘n direkteur by BRAND et al, waar hy die advertensiewese en die wêreld van Nisboere betree het. Sy joernalistieke loopbaan het by die Wes-Kaapse dagblad, Die Burger begin, waarna hy in 2005 as ‘n parlemente^re-joernalis by Landbouweekblad gewerk het. Hy is later – van 2008-2012 – as redakteur van Farming SA aangestel.

Malixole is ‘n alumnus van die Universiteit Stellenbosch se Besigheidskool (‘n eenjaar-kursus deur Media24) en 2017-wenner van die FANRPAN Africa Agriculture Media Award, vir sy toewyding om agtergeblewe gemeenskappe en kleinboere se lot te verbeter deur media en kommunikasie.

In 2015 het hy die nie-winsgewende organisasie, INTSIKA Landbouwe^reld gestig, wat hom beywer om Afrika se kleinboere te ontwikkel. Malixole was van 2016 tot 2018 ook ‘n radiojoernalis by RSG (SABC) waar hy hoofsaaklik op landbou gefokus het.

Sy passie vir landbou het hom ook die Oklahoma State University se Fellowship Programme on Entrepreneurship toekenning in 2014 besorg. Hy het ‘n Nasionale Diploma in Taalpraktyk van die destydse Kaapse Technikon (CPUT) en ook ‘n mediakursus by die Poynter Institute in die VSA voltooi.

  • Lees Dr Willa Boezak se Boek