Werk slimmer, nie harder

My leermeesters het my geleer om altyd op twee aspekte in kleinsakebestuur te konsentreer: hoe om meer te verkoop (oftewel hoe om die omset te verhoog) en hoe om koste te bespaar. Vandag wil ek kleinsake-ondernemers wenke gee oor hoe om slimmer te werk (nie harder nie) om hul ondernemings te laat groei. Leer delegeer…

Lees Meer

Voorvereistes om sukses by werk te maak

Karaktereienskappe en voorvereistes waaroor die moderne professionele persoon moet beskik om sukses in die werkplek te bereik: Passie, selfs al hou jy nie van wat jy doen nie. Die skrywers van die boek meen dat jy passievol kan word oor jou beroep deur vas te stel wat jou doelwitte is en wat nodig is om…

Lees Meer
NuusWerksadvies

Wees onvervangbaar by die werk

Ons het gaan uitvind wat nodig is om te sorg dat jy vir jou werkgewer van onskatbare waarde is tydens hierdie onstuimige ekonomiese tydperk en sodoende die moontlikheid van aflegging kleiner te maak. Vind maniere om te groei en te ontwikkel. Catherine Conlan, skryfster vir die aanlynwerwingsagentskap Monster.com, dui in haar artikel “5 Ways to…

Lees Meer
NuusWerksadvies

Hoe om jou werk te behou

Wanneer jy praat, is die manier waarop jy dit doen ook belangrik. As jy duidelik en hard genoeg praat, sal dit waarskynlik vir die ander persoon makliker wees om te verstaan wat jy sê, en hy sal ook met groter respek na jou luister. Kommunikeer goed Brian, ’n personeelkonsultant wat in die vorige artikel genoem…

Lees Meer